• Address : JQ 908 on the R563, Magaliesburg
  • Working : Mon - Thu, 07:15 – 13:50 / Fri 07:15 – 13:30

Welkom by Hoërskool Bekker

A beautiful agricultural boarding school
Bekker is a proud school, hostel, and farm!
MASCOT Bulletjie Logo

School

Hostel

Farming

About Us

Hoërskool Bekker die ideale plek vir jou kind.
Is jy op soek na 'n skool, waar jou kind sy of haar potensiaal ten volle kan bereik in akademie, sowel as op die sportveld? Do you want your child to go to a school where bullying is practically unknown of? Wil jy 'n plek hê waar jou kind sal inpas en deel raak van 'n groot, gelukkige familie? Does your child want to feed the nation and go into an agricultural field? Wel, dan is Hoërskool Bekker die ideale plek vir jou kind. Sculptured into the mighty Magalies Mountains, Bekker High School portrays the beauty of a full agricultural school in collaboration with nature. Hoërskool Bekker, ons maak groen toekomsdrome goud!
WANT DIS LEKKER BY BEKKER!
Contact us

(014) 577 5936

(014) 577 5937

(014) 577 5938 Finance/Finansies

(014) 577 5939 General/Algemeen

general@bekkerhs.co.za

Farm Zeekoehoek, Magaliesburg, Krugersdorp, 1791, JQ 908 on the R563, Hekpoort Road